Voetnoot
b As gevolg van ’n paar groot oorwinnings en die herstelling van voormalige gebied en die skatting wat waarskynlik as gevolg daarvan ingevorder is, het Jerobeam II blykbaar die rykdom van die noordelike koninkryk grootliks vermeerder.—2 Samuel 8:6; 2 Konings 14:23-28; 2 Kronieke 8:3, 4; Amos 6:2.