Voetnoot
a Dit het later duidelik geword dat die aantreklike Eliab nie die eienskappe gehad het om ’n geskikte koning vir Israel te wees nie. Toe die Filistynse reus Goliat die Israeliete tot ’n geveg uitgedaag het, het Eliab, tesame met die ander manne van Israel, uit vrees teruggedeins.—1 Samuel 17:11, 28-30.