Voetnoot
c In die tyd van die aartsvaders het elke gesinshoof sy vrou en kinders voor God verteenwoordig en selfs offerandes ten behoewe van hulle gebring (Genesis 8:20; 46:1; Job 1:5). Maar toe die Wet ingestel is, het Jehovah manlike lede van Aäron se gesin as priesters aangestel om die offerandes te bring. Die 250 opstandiges was klaarblyklik nie bereid om met hierdie verandering in prosedure saam te werk nie.