Voetnoot
a Sommige geleerdes verkies die weergawe “Jahweh” in plaas van “Jehovah”. Die meeste moderne Bybelvertalers het egter God se naam in enige vorm uit hulle vertalings weggelaat en dit vervang met die algemene titels “Here” of “God”. Sien asseblief die brosjure Die Goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, uitgegee deur Jehovah se Getuies, vir ’n deeglike bespreking van God se naam.