Voetnoot
d Volgehoue laster teen die Waldense het die term vauderie (van die Franse woord vaudois) laat ontstaan. Dit word gebruik om vermeende ketters of Duiwelaanbidders te beskryf.