Voetnoot
b Reeds in 1199 het die biskop van Metz, in die noordooste van Frankryk, by pous Innocentius III gekla dat mense die Bybel in die volkstaal lees en bespreek. Die biskop het heel waarskynlik na die Waldense verwys.