Voetnoot
b Hoewel Romeine 12:1 spesifiek op gesalfde Christene van toepassing is, geld die beginsel ook vir die “ander skape” (Johannes 10:16). Hulle ‘verbind hulle met Jehovah om hom te dien en om die naam van Jehovah lief te hê, ten einde sy knegte te word’.—Jesaja 56:6, NW.