Voetnoot
b Gideon se goeie oordeel en versigtigheid moet nie verkeerdelik as ’n teken van lafhartigheid beskou word nie. Inteendeel, sy moedigheid word deur Hebreërs 11:32-38 bevestig, waar Gideon ingesluit word onder diegene wat “kragtig gemaak is” en wat “dapper geword het in oorlog”.