Voetnoot
a Die nuwe vertaling van die Afrikaanse Bybel vertaal Psalm 96:1 soos volg: “Sing tot eer van die Here, almal op aarde!” The New English Bible sê: “Sing voor die HERE, al die mense op aarde.” Dit stem ooreen met die begrip dat Jesaja met “nuwe aarde” na God se volk in hulle land verwys het.