Voetnoot
b Hebreeus is ’n taal sonder vokaalletters. Vokale word volgens die konteks deur die leser ingevoeg. As die konteks geïgnoreer word, kan ’n woord se betekenis heeltemal verander deur ander vokale in te voeg. Engels het vaste vokaalletters, wat so ’n woordsoektog baie moeiliker maak en dit beperk.