Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Dr. Viktor E. Frankl het na aanleiding van ondervindinge in Nazi-konsentrasiekampe tot dié besef gekom: “Die mens se soeke na sin is ’n primêre krag in sy lewe en nie ’n ‘sekondêre rasionalisering’ van instinktiewe drifte”, soos in diere nie. Hy het bygevoeg dat ’n opname in Frankryk wat dekades ná die Tweede Wêreldoorlog gedoen is, “getoon het dat 89% van die mense wat ondervra is, erken het dat die mens vir ‘iets’ moet lewe”.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel