Voetnoot a In die Griekse Septuagint-vertaling is hierdie selfde werkwoord wat met ‘reghelp’ vertaal word in Psalm 17[16]:5 (NW) gebruik waar die getroue Dawid gebid het dat sy treë mag vashou aan Jehovah se spore.