Voetnoot a In party kulture is die situasie omgekeerd. Die skoonouers verwag ’n bruidskat van die bruid se ouers.