Voetnoot
b Jesus het ’n goeie voorbeeld gekies, aangesien die mondelinge wet van die Jode hulle spesifiek toegelaat het om ’n dier wat op die Sabbat in gevaar was te help. By verskeie ander geleenthede het hulle hom met hierdie selfde geskil gekonfronteer, naamlik of dit geoorloof was om op die Sabbat te genees.—Lukas 13:10-17; 14:1-6; Johannes 9:13-16.