Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

c Hulle broederskap het sy oorsprong by die Chassidim gehad, ’n groep wat eeue tevore ontstaan het om Griekse invloed te bestry. Die Chassidim het hulle naam gevorm van die Hebreeuse woord chasi·dhimʹ, wat “lojales” of “vromes” beteken. Miskien het hulle gedink dat tekste wat van Jehovah se “lojales” praat op die een of ander spesiale manier op hulle van toepassing is (Psalm 50:5, NW). Hulle, en die Fariseërs ná hulle, was fanatiese, selfbenoemde verdedigers van die letter van die Wet.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel