Voetnoot
c Die Hebreeuse woord vir “gees”, ruʹach, beteken “asem” of “wind”. Met betrekking tot mense verwys dit nie na ’n bewuste geeswese nie, maar eerder, soos The New International Dictionary of New Testament Theology dit stel, na “die lewenskrag van die individu”.