Voetnoot
a ’n Leersak was ’n houer wat van diervel gemaak is en is gebruik om dinge soos water, olie, melk, wyn, botter en kaas in te hou. Antieke bottels het baie verskil in grootte en vorm, waarvan party leersakke en ander weer houers met nou nekke en proppe was.