Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Uit sy studies van die landstreek het agronoom Walter C. Lowdermilk (wat die VN se Voedsel- en Landbou-Organisasie verteenwoordig) tot dié slotsom gekom: “Hierdie land was eens ’n herdersparadys.” Hy het ook getoon dat die klimaat daar “sedert die Romeinse tyd” nie juis veel verander het nie en dat “die ‘woestyn’ wat die eens florerende land oorgeneem het deur mense veroorsaak is en nie deur die natuur nie”.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel