Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Aangesien baie Jode buite Israel nie meer Hebreeus vlot kon lees nie, het Joodse gemeenskappe, soos die een in Aleksandrië, Egipte, gou die behoefte gesien aan vertalings van die Bybel in die landstaal. Om in hierdie behoefte te voorsien, is die Griekse Septuagint-vertaling in die derde eeu v.G.J. voorberei. Hierdie vertaling sou later ’n belangrike bron vir teksvergelyking word.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel