Voetnoot
a Die boek New Testament Words sê die volgende: “Die mens wat epieikēs [redelik] is, weet dat daar tye is wanneer iets volgens die wet dalk heeltemal geregverdig is, maar moreel heeltemal verkeerd is. Die mens wat epieikēs is, weet wanneer om die wet onder dwang van ’n mag wat hoër en groter as die wet is te versag.”