Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

c Josephus skryf soos volg oor gebeure tussen die Romeine se aanvanklike aanslag op Jerusalem (66 G.J.) en sy vernietiging: “Gedurende die nag het ’n verwoestende storm losgebars; ’n orkaan het gewoed, reën het in stortvloede neergegiet, weerlig het aanhoudend geflits, die donderslae was skrikwekkend, die aarde het geskud met oorverdowende gedreun. Rampspoed vir die mensdom is ongetwyfeld deur hierdie ineenstorting van die hele raamwerk van dinge afgeskadu, en niemand kon daaraan twyfel dat die voortekens op ’n ongeëwenaarde katastrofe gedui het nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel