Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

f Professor Walter L. Liefeld skryf: “Dit is beslis moontlik om aan te neem dat Jesus se voorspellings twee fases behels het: (1) die gebeure van AD 70 met betrekking tot die tempel en (2) die gebeure in die verre toekoms wat in meer apokaliptiese terme beskryf word.” Die kommentaar wat deur J. R. Dummelow geredigeer is, sê: “Baie van die ernstigste probleme in verband met hierdie groot redevoering verdwyn wanneer ’n mens besef dat ons Here daarin nie net na een gebeurtenis nie, maar na twee verwys het, en dat die eerste tiperend van die tweede was. . . . Veral [Lukas] 21:24, wat van ‘die tye van die Heidene’ praat, . . . plaas ’n onbepaalde tydperk tussen die val van Jerusalem en die einde van die wêreld.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel