Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

d “Tot die tyd van die einde” kan “gedurende die tyd van die einde” beteken. Die woord wat hier met “tot” vertaal word, verskyn in die Aramese teks van Daniël 7:25 en beteken daar “gedurende” of “vir”. Die woord het ’n soortgelyke betekenis in die Hebreeuse teks van 2 Konings 9:22, Job 20:5 en Rigters 3:26. In die meeste vertalings van Daniël 11:35 word dit egter as “tot” weergegee, en as dit die juiste begrip is, móét “die tyd van die einde” hier die tyd van die einde van die volharding van God se volk wees.—Vergelyk “Laat u wil geskied op die aarde”, bladsy 287.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel