Voetnoot
a ’n Noukeurige ondersoek van die verslag weerlê die aantyging dat Jefta ’n menseoffer van sy kind gemaak het. Sien Insight on the Scriptures, Deel 2, bladsye 27-8, wat deur die Watchtower Bible and Tract Society of New York, Inc., uitgegee word.