Voetnoot
a Die twee Griekse woorde wat hier vir “van die verbondsluiter” gebruik word, word letterlik vertaal met “van die (een) wat vir homself ’n verbond gesluit het” of “van die [een] wat ’n verbond sluit”.—The Kingdom Interlinear Translation of the Greek Scriptures, uitgegee deur die Watchtower Bible and Tract Society of New York, Inc., en The Interlinear Greek-English New Testament, deur dr. Alfred Marshall.