Voetnoot
a Hierdie ooreenkoms is die eerste en die belangrikste van ’n reeks verdrae wat in Helsinki deur Kanada, die Verenigde State, die Sowjetunie en 32 ander lande onderteken is. Die vernaamste ooreenkoms word amptelik die Laaste Wet van die Konferensie oor Veiligheid en Samewerking in Europa genoem. Die hoofdoel daarvan was om die internasionale spanning tussen die Ooste en die Weste te verminder.—World Book Encyclopedia.