Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Vergelyk die twee maniere waarop Paulus gereageer het op die kwessie van besnydenis. Hoewel hy geweet het dat ‘besnydenis niks beteken nie’, het hy sy reisgenoot Timotheüs wat aan moederskant Joods was, besny (1 Korinthiërs 7:19, NW; Handelinge 16:3). In die geval van Titus het die apostel Paulus uit beginsel in die stryd met Judaïseerders nie daarop aangedring dat hy besny word nie (Galasiërs 2:3). Titus was ’n Griek en in teenstelling met Timotheüs was daar geen geldige rede waarom hy besny moes word nie. As hy, ’n Heiden, besny sou word, ‘sou Christus vir hom tot geen nut wees nie’.—Galasiërs 5:2-4.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel