Voetnoot
b Die Griekse naamwoord wat as “hooggeplaas” vertaal word, hu·pe·ro·kheʹ, is verwant aan die werkwoord hu·pe·reʹkho. Die woord “hoër” in “hoër owerhede” word van hierdie selfde Griekse werkwoord afgelei, en dit is bykomende bewys dat die hoër owerhede die sekulêre owerhede is. Die vertaling van Romeine 13:1 in The New English Bible: “Elke mens moet hom aan die oppermagtige owerhede onderwerp”, is dus nie korrek nie. Mense wat “hooggeplaas” is, is nie oppermagtig nie, al is hulle hoër as ander mense.