Voetnoot
c Sedert die ou tyd word sout, eierwit en ander bestanddele gebruik om wyn te verhelder of die kleur en smaak daarvan te laat uitkom. Die Romeine het selfs swael as ’n ontsmetmiddel tydens wynbereiding gebruik.