Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Hammoerabi se wet het nie sulke bepalings gehad nie; daar is ook geen vergelyklike vereistes rakende higiëne by die ou Egiptenaars ontdek nie, hoewel hulle ’n relatief gevorderde vorm van geneeskunde beoefen het. Die boek Ancient Egypt sê: “Towerspreuke en -formules kom oral [in Egiptiese geneeskundige tekste] saam met rasionele voorskrifte voor.” God se Wet het egter geen demoniese botone gehad nie, maar was wetenskaplik gegrond. Eers in moderne tye het dokters byvoorbeeld die nodigheid daarvan gesien om hulle te was nadat hulle aan ’n lyk geraak het, iets wat die Mosaïese Wet duisende jare gelede vereis het!—Numeri, hoofstuk 19.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel