Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

b In hulle Commentary on the Old Testament sê Keil en Delitzsch dat ’n mens hom aan sonde of oortreding skuldig sou maak as hy “van ’n ander se misdaad bewus was, hetsy hy dit gesien het of op enige ander manier gewis daarvan te wete gekom het, en derhalwe bekwaam was om as ’n getuie vir die skuldigbevinding van die misdadiger in die hof te verskyn, dit nie gedoen en nie gesê het wat hy gesien of uitgevind het nie, hoewel hy die plegtige eedoplegging van die regter by die openbare ondersoek van die misdaad gehoor het, toe alle aanwesiges wat enigiets van die saak geweet het, aangespoor is om as getuies na vore te kom”.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel