Voetnoot
a Levitikus 27:1-7 bespreek die lossing van individue wat (deur middel van ’n gelofte) as arbeiders aan die tempel ‘geoffer’ is. Die losprys het gewissel volgens die ouderdom. Vir sestigjariges het hierdie prys ingestort, klaarblyklik omdat daar gemeen is dat ’n persoon van daardie ouderdom nie so hard soos ’n jonger persoon kon werk nie. The Encyclopædia Judaica sê verder: “Volgens die Talmoed begin bejaardheid . . . op 60.”