Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Dit is interessant dat sommige lesers aanvanklik teleurgesteld was met die voorbladontwerp van The Golden Age. Dit het vir hulle te alledaags gelyk. In antwoord hierop het die Wagtoringgenootskap se jaarverslag gesê: “In hierdie verband wil ons net sê dat daar ’n drukkerstaking in New York en omstreke was toe daar met die publikasie van The Golden Age begin is. Slegs ’n paar dae tevore is ’n kontrak aangegaan vir die publikasie van The Golden Age, en die manne wat die perse bedien het wat die betrokke soort papier en omslag gebruik, het nie gestaak nie. Dit lyk dus na ’n bestiering dat daardie soort omslag en papier gekies is, want as enige ander soort gekies is, sou dit onmoontlik gewees het om die tydskrif te begin uitgee. Dit lyk dus asof die Heer die nuwe publikasie begunstig het.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel