Voetnoot
c Toe ’n 18de-eeuse kerksinode limbus “’n Pelagiaanse mite” genoem het, het pous Pius VI ’n pouslike bul uitgevaardig waarin die sinode as ketters veroordeel is. Hoewel dit nog nie ’n volle onderskrywing van limbus was nie, het die pouslike bul die teorie lewend gehou.