Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a “The Pentateuch and Haftorahs”, geredigeer deur dr. J. Hertz, se byvoorbeeld: “Volgens Lev. 17:15 is die Israeliet sowel as die ‘vreemdeling’ verontreinig wanneer hulle die vlees van ’n nevelah aangeraak of geëet het. In Lev[itikus] beteken die ‘vreemdeling’ die nie-Isrealiet wat ’n proseliet in die volle sin van die woord geword het, ’n ger tzedek. Hier [in Deuteronomium 14:21] sien die ‘vreemdeling wat in jou poorte is’ op die tyd wanneer Israel in hulle Land gevestig sou wees en daar nie net proseliete in hulle midde sou wees nie, maar ook mense wat nie die lewe en godsdiensgebruike van die Israeliete ten volle aangeneem het nie, al het hulle opgehou om afgodediens te beoefen. Die rabbi’s het hierdie klas inwonende vreemdelinge gar toshav genoem: en [Deuteronomium 14:21] verwys na daardie klas, wat nòg Israeliete van geboorte of deur bekering nòg ‘buitelanders’ was.” Hierdie werk verduidelik dat die ‘vreemdeling’ van Levitikus 17:15 daarenteen “’n volle proseliet [was], . . . andersins sou hy nie belet gewees het om dit te eet nie”.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel