Voetnoot
d Die Bybel praat ook van ’n aanval deur die hedendaagse “Assiriër”, wat God se volk probeer vernietig (Miga 5:5). Dit kan wees dat die vier aanvalle wat voorspel is – deur Gog van Magog, deur die koning van die noorde, deur die konings van die aarde en deur die Assiriër – verskillende name is vir dieselfde aanval.