Voetnoot
a Die meeste van die Joodse gevangenes het in dorpies buite Babilon gebly. Esegiël het byvoorbeeld onder die Jode by die Kebar-rivier gebly (Eseg. 3:15). Maar daar was ’n paar Joodse gevangenes wat in die stad Babilon gebly het. Van hulle was “dié uit die koninklike familie en uit ander belangrike families”. – Dan. 1:3, 6; 2 Kon. 24:15.