Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

b Die feit dat die woord “jaloesie” in die voetnoot van Esegiël 8:5 gebruik word, wys hoe ernstig Jehovah lojaliteit aan hom beskou. Ons kan dink hoe jaloers en woedend ’n man sou voel as sy vrou dislojaal aan hom sou wees (Spr. 6:34). Soos ’n man in so ’n situasie, het Jehovah die reg gehad om woedend te word toe sy volk met wie hy ’n verbond gemaak het, dislojaal aan hom was deur beelde te aanbid. Een naslaanwerk sê: “God se jaloesie . . . is die gevolg van Sy heiligheid. Omdat Hy alleen die Heilige is . . . , sal Hy geen ander god duld nie.” – Eks. 34:14.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel