Voetnoot
e Dit lyk asof Esegiël 30 jaar oud was toe hy in die jaar 613 VHJ begin profeteer het. So hy was blykbaar omtrent 643 VHJ gebore (Eseg. 1:1). Josia het in 659 VHJ begin regeer, en die Wetboek, heel moontlik die oorspronklike, is om en by die 18de jaar van sy heerskappy gevind, dit wil sê omtrent die jaar 642-641 VHJ.