Voetnoot
a Dit beteken nie dat Satan die mense beheer wat jou probeer keer om die Bybel te studeer nie. Maar Satan is “die god van hierdie wêreld”, en “die hele wêreld is in die mag van die Duiwel”. Daarom verbaas dit ons nie wanneer sommige mense ons probeer keer om Jehovah te dien nie. – 2 Korintiërs 4:4; 1 Johannes 5:19.