Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Dit lyk redelik dat die vernietiging van “Babilon die Grote” hoofsaaklik verwys na die vernietiging van die godsdiensinstellings, nie na ’n volskaalse slagting van alle godsdienstige mense nie. Gevolglik sal die meeste van Babilon se voormalige aanhangers hierdie vernietiging oorleef en sal hulle hulle dan waarskynlik, ten minste openlik, van godsdiens probeer afsonder, soos aangedui word in Sagaria 13:4-6.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel