Voetnoot
d Hierdie belangrike waarheid is reeds deur die vroeë Bybelstudente verstaan. Zion’s Watch Tower van 15 November 1895 het gesê: “Al kan net ’n bietjie koring ingesamel word, kan ’n oorvloedige getuienis van die waarheid ten minste gegee word. . . . Almal kan die evangelie verkondig.”