Voetnoot
b Van die ander Bybelstudiehulpe wat verkondigers gehelp het om Bybelwaarheid aan ander te leer, is Die harp van God (uitgegee in 1921), “Laat God waaragtig wees” (uitgegee in 1946), Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe (uitgegee in 1982) en Kennis wat tot die ewige lewe lei (uitgegee in 1995).