Voetnoot
b Hoewel hierdie tydperk vandag miskien baie lank lyk, moet ons onthou dat mense destyds baie langer gelewe het; van Adam tot Abraham het net vier leeftye oorvleuel. Adam se lewe het oorvleuel met die lewe van Lameg, Noag se vader. Lameg se lewe het oorvleuel met dié van Sem, Noag se seun. Sem se lewe het oorvleuel met dié van Abraham.—Gen. 5:5, 31; 9:29; 11:10, 11; 25:7.