Voetnoot
c Hoewel die Bybelstudente besef het dat hulle godsdiensorganisasies moet verlaat wat vriende van die wêreld is, het hulle nog jare lank persone as Christenbroers beskou wat, al was hulle nie Bybelstudente nie, geloof in die losprys bely het en gesê het dat hulle hulle aan God toegewy het.