Voetnoot
a In daardie vroeë jare het mense baie langer gelewe as wat ons vandag lewe. Hulle lang lewensduur was klaarblyklik toe te skryf aan die feit dat hulle nader was aan die lewenskragtigheid en volmaaktheid wat Adam en Eva eens gehad het, maar verloor het.