Voetnoot
a Kort hierna het Jehovah Elia aangesê om Elisa op te lei, wat later bekend sou staan as die een “wat water op die hande van Elia uitgegooi het” (2 Kon. 3:11). Elisa het as Elia se dienaar opgetree, blykbaar om praktiese hulp aan die ouer man te verleen.