Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

b Die tabernakel was reghoekig, basies ’n groot tent oor ’n houtraamwerk. Maar dit was gemaak van die allerbeste materiale—robbevelle, pragtig geborduurde doeke asook duur hout wat met silwer en goud bedek was. Die tabernakel het in ’n reghoekige voorhof gestaan waarin daar ook ’n indrukwekkende altaar vir offerandes was. Mettertyd is ander vertrekke klaarblyklik aan die kante van die tabernakel opgerig vir die gebruik van die priesters. Samuel het blykbaar in een van hierdie vertrekke geslaap.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel