Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a In sy Evangelie spreek Lukas hierdie man aan as “geagte Teofilus”, wat vir sommige daarop dui dat Teofilus moontlik ’n vooraanstaande persoon was wat op daardie stadium nie ’n gelowige was nie (Luk. 1:3). Maar hier in Handelinge spreek Lukas hom eenvoudig aan as “o Teofilus”. Party geleerdes beweer dat Teofilus ’n gelowige geword het nadat hy Lukas se Evangelie gelees het; gevolglik, sê hulle, gebruik Lukas nie die eretitel nie, maar skryf hy aan die man as ’n geestelike broer.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel