Voetnoot
a Aangaande die uitdrukking ‘die oortreding oorsien’, sê een geleerde dat die Hebreeuse metafoor “geneem is uit die gedrag van ’n reisiger wat voortreis sonder om ag te slaan op ’n voorwerp waaraan hy nie aandag wil skenk nie. Die idee [is nie dat God sonde nie opmerk nie], maar dat hy in sekere gevalle nie daarop let met die doel om straf uit te deel nie; dat hy nie straf nie, maar vergewe.”